105 v.C.
Kalenders
|
|
Gebeure
- Konsul Gnaeus Mallius Maximus kry in Rome bevel oor ses nuwe legioene en trek Gallië toe om Servilius Caepio te help.[1]
- Caepio weier om met Mallius Maximus saam te werk omdat hy nie 'n patrisiër is nie. [1]
- Die Germaanse Kimbers trek in Gallië na die suide. [1]
- 6 Oktober - Die Romeine word verslaan in die slag van Arausio. Die Germane dood glo 80 000 Romeinse soldate. [1]
Verwysings