Die jaar 1122 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 22ste jaar van die 12de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
23 September – Konkordaat van Worms: Einde van die Investituurstryd.
Naby Wijk bij Duurstede word die Ryn -ná baie probleme met oorstromings- afgesluit. Sy water gaan nou deur die Lek Rotterdam toe.