Die jaar 1173 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 73ste jaar van die 12de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
Boleslaus IV van Pole word opgevolg deur Casimir II.
In Pisa word 'n nuwe toring gebou, maar dit begin vinnig om oor te hel.