Die jaar 1197 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 97ste jaar van die 12de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
Kilij Arslan se vyfde seun Rukn al-Dīn Süleymānshāh verower Konya en dwing sy broer Ghiyāth al-Dīn Kaykhusraw I om in Bisantium in ballingskap te gaan. Rukn al-Dīn vereen hiermee die sultanaat Rûm en begin om Anatolië te verower ten koste van die Bisantyne, die Silisiese Armeniërs en die Georgiërs.[1]