Die jaar 1258 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 58ste jaar van die 13de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
Die politieke splitsing van Languedoc word in die ooreenkoms van Corbeil bevestig; die Corbières word as grenslyn tussen die Koninkryk Frankryk en die Koninkryk Aragón bepaal.