31 Mei? - Hyspaosines van Characene verower Babilon op die Arsasiede.[2]
4 November – Die Arsasiede-generaal Timarchos (Timarkusu) wat uit Babilon ontsnap het, keer terug met troepe uit Medië en verower die stad op die Characeniërs.[2]
↑ 2,02,1Arsacids and Sasanians: Political Ideology in Post-Hellenistic and Late Antique PersiaM. Rahim Shayegan, Cambridge University Press, 2011, ISBN 0-521-76641-9, ISBN 978-0-521-76641-8