Die jaar 1300 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 100ste jaar van die 13de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
Op 22 Februarie 1300 proklameer pous Bonifatius VIII in Rome die eerste Heilige Jaar wat vanaf Kersfees in 1300 gevier word. Vervolgens vervyfdubbel die getal pelgrims wat na die Ewige Stad stroom.