1448

1448
| 14de eeu | 15de eeu | 16de eeu |

◄ ◄ | | 1443 | 1444 | 1445 | 1446 | 1447 | ◄ 1448 ► | 1449 | 1450 | 1451 | 1452 | 1453 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1448
Kalenders
Gregoriaanse kalender 1448
MCDXLVIII
Ab urbe condita 2201
Armeense kalender 897

ԹՎ ՊՂԷ

Chinese kalender 4144 – 4145

甲卯 – 乙辰

Ethiopiese kalender 1440 –1441
Hebreeuse kalender 5208 – 5209
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1503 – 1504
- Shaka Samvat 1370 – 1371
Irannese kalender 826 –827
Islamitiese kalender 852 –852


Die jaar 1448 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 48ste jaar van die 15de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure

  • Die Vatikaansbiblioteek word gestig deur Pous Nicolaas V.
  • Vlad III die Spitser word vir die eerste van drie keer Prins van Wallachië, en heers vir twee maande.
  • 6 Januarie – Die afsterwe van Christoffel van Beiere, koning van Denemarke, Swede en Noorweë, sonder 'n opvolger los al drie hierdie trone leeg. Karel VII van Swede volg hom op in Swede en Noorweë , en Christiaan I in Denemarke.
  • 16 FebruariePous Nicolaas V bevorder Antonio Cerdá y Lloscos, aartsbiskop van Messina, tot kardinaal.
  • 17 Februarie – Pous Nicolaas V sluit die konkordaat van Wenen met Frederik III van Duitsland.
  • 20 Desember – Pous Nicolaas V stel ses nuwe kardinale aan waaronder sy halfbroer Filippo Calandrini.

Geboortes

Sterftes