Massinissa, die koning van Numidia maak misbruik van die feit dat Kartago nie 'n leër mag hê nie. Hy beset die Campi Magni en die land van Thusca. Die Puniërs probeer hulle te verdedig by Oroscopa, maar word verslaan.[1]
Kartago doen 'n beroep op Rome om hulself te kan verdedig, maar Rome verklaar dit 'n breuk van die verdrag en verklaar oorlog.[1]