Die jaar 1567 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 67ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
29 Maart – Pous Pius V publiseer die bul Admonet Nos waarin die herinvestuur van gebiede wat tot die pouslike staat behoort, verbied word.
20 Junie – Die "Casket"-briewe word gevind. Die briewe impliseer dat Maria I van Skotland, saamgesweer het met James Hepburn, 4de graaf van Bothwell, om Maria se man Lord Darnley te vermoor.