1748
Kalenders
Die opgrawings van Pompeii
Die jaar 1748 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 48ste jaar van die 18de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
Danksy die Vrede van Aken bly Nice 'n besitting van Savoie, na dit tydens 1744 tydens die Oostenrykse Suksessieoorlog deur Franse en Spaanse troepe verower is.
Uniforms met 'n vlootblou kleur word die eerste keer deur die Britse Koninklike Vloot se matrose gedra.
1 Januarie – Pous Benedictus XIV publiseer Inter caetera oor karnaval.
9 Mei – Pous Benedictus XIV verklaar Alberto Van Bergamo en Giles van Santarem salig.
29 Junie – Pous Benedictus XIV publiseer Magnae Nobis oor huweliksbeletsels en vrystellings.
18 Augustus – Pous Benedictus XIV verklaar Joseph Calasanz salig.
Literatuur en kuns
Argeologie
In Pompeji word die eerste stelselmatige argeologiese opgrawings gedoen.
Geboortes
Sterftes
The article is a derivative under the Creative Commons Attribution-ShareAlike License .
A link to the original article can be found here and attribution parties here
By using this site, you agree to the Terms of Use . Gpedia ® is a registered trademark of the Cyberajah Pty Ltd