1871
Kalenders
Keiser Wilhelm I van Duitsland
Die jaar 1871 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 71ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
Geboortes
9 Januarie – Eugene Marais , Afrikaanse skrywer en digter († 1936 ).
22 Februarie – John Langalibalele Dube , 'n Suid-Afrikaanse essayis, filosoof, opvoedkundige, politikus, uitgewer, redakteur, skrywer en digter († 1946 )
12 Maart – Sen. F.S. Malan , politikus en kabinetsminister († 1941 ).
16 Maart – Hans Merensky , Suid-Afrikaanse geoloog , prospekteerder, wetenskaplike, omgewingsbewaarder en weldoener († 1952 ).
28 Maart – Willem Mengelberg , Nederlandse simfoniedirigent († 1951 ).
28 April – Leonid Sherwood , Russiese beeldhouer en argitek († 1954 ).
6 Mei – Victor Grignard , Franse fisikus en Nobelpryswenner († 1935 ).
4 Junie – Charles Stallard , leier van die Dominiumparty († 1971 ).
17 Junie – Herman van Broekhuizen , Suid-Afrikaanse predikant en Volksraadslid († 1953 ).
10 Julie – Marcel Proust , Franse skrywer, kritikus en essayis († 1922 ).
29 Julie – Pietro Badoglio , Italiaanse soldaat en staatsman († 1956 ).
30 Augustus – Ernest Rutherford , Nieu-Seelands -gebore Britse fisikus en Nobelpryswenner († 1937 )
15 September – I.W. Schlesinger , sakemagnaat en baanbreker van die Suid-Afrikaanse vermaakbedryf († 1949 ).
18 September – Ferdie Aston , Suid-Afrika se vierde Springbokkaptein († 1926 ).
3 Oktober – Stijn Streuvels , Vlaamse skrywer († 1969 ).
26 November − Justin Godart , 'n Franse politikus († 1956 ).
12 Desember – Jackie Powell , Suid-Afrika se sewende Springbokkaptein († 1955 ).
29 Desember – Giuseppe Motta , lid van die Switserse Federale Raad en president van die Volkebond († 1940 ).
30 Desember – J.H.H. de Waal , regsgeleerde, taalman en politikus († 1937 ).
Onbekend – John Spurgeon Henkel Suid-Afrikaanse plantkundige († 1962 ).
Sterftes
23 Februarie – Martin Melck , stamvader van die Melck-familie in Suid-Afrika (* 1723 ).
11 Mei – John Herschel , ’n Britse wiskundige, sterrekundige, apteker en eksperimentele fotograaf/uitvinder (* 1792 ).
14 Augustus – Philip Blommaert , Vlaamse skrywer (* 1809 ).
4 Oktober – Sarel Cilliers , Voortrekker-leier (* 1801 )
18 Oktober – Charles Babbage , ’n Engelse wiskundige, filosoof, uitvinder en meganiese ingenieur (* 1791 ).
10 November – Dick King , Britse setlaar, bekend vir sy tog van 960 km te perd (* 1811 )
Gepubliseer
Verwysings
↑ " 'n Geskiedenis van besondere Weergebebeurtenisse in Suid-Afrika: 1500-1990". CAELUM : 13. Desember 1991.
The article is a derivative under the Creative Commons Attribution-ShareAlike License .
A link to the original article can be found here and attribution parties here
By using this site, you agree to the Terms of Use . Gpedia ® is a registered trademark of the Cyberajah Pty Ltd