202 v.C.

202 v.C.
| 4de eeu v.C. | 3de eeu v.C. | 2de eeu v.C. |

| 207 v.C. | 206 v.C. | 205 v.C. | 204 v.C. | 203 v.C. | ◄ 202 v.C. ► | 201 v.C. | 200 v.C. | 199 v.C. | 198 v.C. | 197 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Scipio Africanus
Astronomiese kalender -201
Ab urbe condita 552
Chinese kalender 2495 – 2496

乙戌 – 丙亥

Hebreeuse kalender 3559 – 3560
Hindoekalenders

Gebeure

  • 19 Oktober – Die Karthaagse generaal Hannibal word deur prokonsul, Scipio Africanus van die Romeinse Republiek, verslaan in die Slag van Zama, wat 'n einde bring aan die Tweede Puniese oorlog.
  • Antiochos III begin 'n veldtog teen die Ptolemeeë in Coele-Syrië en Fenisië.[1]
  • Gaozu (Liu Bang) vereen China onder die Han-dinastie. [2]

Geboortes

Sterftes

Verwysings

  1. Arsacids and Sasanians: Political Ideology in Post-Hellenistic and Late Antique Persia, M. Rahim Shayegan, Cambridge University Press, 2011, ISBN 0521766419, ISBN 9780521766418
  2. Imperial Chinese Armies: 200 BC-AD 589, Deel 284 van Osprey military men-at-arms series Chris Peers, Osprey Publishing, 1995, ISBN 1855325144, ISBN 9781855325142