211 v.C.
Kalenders
|
|
Gebeure
- Die Romeine sluit 'n bondgenootskap met Aetolia en steun hulle in hulle stryd met die Masedoniërs.[1]
- Hannibal verower Capua.[1]
Sterftes
- Gnaeus Cornelius Scipio Calvus, Romeinse generaal, staatsman en broer van Publius Cornelius Scipio
- Manius Pomponius Matho, Romeinse generaal, konsul en oupa van Scipio Africanus
- Publius Cornelius Scipio, Romeinse generaal, konsul en prokonsul gedurende die Tweede Poeniese Oorlog
Verwysings