Die Romeine val Kamarina op Sisilië aan. Die tempels van Athena op die akropolis en Demeter, Kore en moontlik van die godin Kamarina word verlaat.[1]
Viëtnam
Koning Hùng XVIII, die laaste priester-koning van Văn Lang, word verslaan deur Thu͙c Phán wat homself tot koning An Duong uitroep van 'n nuwe koninkryk Âu La͙c.[2]