Die silwerinhoud van Gallienus se munte het in die Weste baie afgeneem.[1]
September- Keiser Gallienus probeer om Aureolus se opstand in Milaan te onderdruk, maar hy word deur sy eie generaals vermoor.[1]
Claudius II wat glo betrokke was by die komplot teen sy voorganger word Romeinse keiser. Die Alamanni en Juthungi dring vanaf die Donau Noord-Italië binne.[1]
↑ 1,01,11,2Bland, Roger (2011). ""The Coinage of Vabalathus and Zenobia from Antioch and Alexandria."". The Numismatic Chronicle (1966-). 171: 133–86.{cite journal}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)