Die jaar 363 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 63ste jaar van die 4de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Keiser Julianus dring die Persiese Ryk binne tot aan Ktesifoon. Hy gebruik 'n vloot van 50 oorlogskepe wat die Eufraat afvaar, saam met 1100 skepe vir die bevoorrading.[1]