Pelopidas val Makedonië binne en Ptolemaios en sy manne trek hem te gemoet. Ptolemaios smeek vir Pelopidas om genade en gee Thebe ongeveer 80 gyselaars, waardonder Perdikkas se broer Philippus[1]
Verwysings
↑ 1,01,1R. Lane Fox in: Brill's Companion to Ancient Macedon: Studies in the Archaeology and History of Macedon, 650 BC - 300 AD, BRILL, 2011
ISBN 9004206507, ISBN 9789004206502, bls. 261