39 v.C.
Kalenders
|
|
Gebeure
- Generaal Ventidius verdryf Antigonus II Matatthias uit Syria
- September – Herodes trek op na Jerusalem, maar moet stop omrede die Romeinse leër sy winterverblyf inneem[1]
- Aan die Ryn ontstaan die nedersetting oppidum Ubiori.
Verwysings