Die Etruskers word by Kyme (Cumae) deur die Grieke van Suid-Italië onder leiding van Hiëro van Sirakuse verslaan. Dit lei tot die vermindering van die Etruskiese invloed in Midde-Italië.
Die Griekse digter Pindarus vertrek na Thebe.
Geboortes
Sterftes
Verwysings
Mann, Golo; Heuss, Alfred (1975). Universele Wereldgeschiedenis Deel 4. Hasselt, België: Heideland-Orbis. pp. App. ISBN9029-15720-8.