Slag van Carrhae – Die Partiërs vernietig 'n Romeinse leër onder Marcus Crassus [1]
Slag van die Sabisrivier (Sambre) – Die Galliërs kom in opstand.
Cicero word deur die Nervii naby Binche beleër. Hy stuur berigte na Caesar wat hom kom help met 7 000 man.
Ambiorix val Caesar met 60 000 man aan, maar hy vermag dit teen te hou en doen 'n suksesvolle teenaanval. Hy kan Cicero aflos.[2]
Sterftes
Marcus Licinius Crassus
Verwysings
↑The Reign of Cleopatra, Greenwood guides to historic events of the ancient world, Stanley Mayer Burstein, University of Oklahoma Press, 2007, ISBN 0-8061-3871-8, ISBN 978-0-8061-3871-8