56 v.C.
Kalenders
|
|
Gallia
|
|
Gebeure
- Party van Caesar se gesante word in Armorica deur die Veneti gevangegeneem.[1]
- Caesar, Decimus Brutus en Publius Crassus val Armorica, die Loire se monding en Aquitanië aan.[1]
- Slag van Morbihan Baai - Die Romeine verslaan die vloot van die Veneti.[1]
- Caesar trek na Belgica, in die noorde, en verslaan die Morini en die Menapii.[1]
Verwysings