Die verkiesings van die consuls in Rome lei tot probleme. Eers word Autronius Paetus en P. Cornelius Sulla verkies, maar hulle word aangekla van ambitus en afgeset. Daarná word L. Aurelius Cotta en L. Manlius Torquatus verkies. Dit lei tot 'n periode van onrus. Die Republiek wankel.[1]
'n Regsaak teen L. Valerius Flaccus getuig van die aanwesigheid van Jode in Rome.[2]
↑The Jewish community of Rome: from the second century B.C. to the third century C.E.
Volume 113 of Journal for the study of Judaism: Supplements
Silvia Cappelletti, BRILL, 2006, ISBN 9004-15157-5, ISBN 9789004-15157-4