Die jaar 722 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 22ste jaar van die 8ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Slag van die Berg Mugh – Die Arabiere verslaan die Sogdiërs. Talle van Zoroastriese Sogdiërs vlug na die berge. In die lae dele word al die spore van Zoroastrisme uitgewis.[1]Panjikent val in Arabiese hande.
↑Ethnic Groups of North, East, and Central Asia: An Encyclopedia
Ethnic Groups of the WorldJames B. Minahan, ABC-CLIO, 2014, ISBN 1-61069-018-4, ISBN 978-1-61069-018-8