Karel die Grote staan Grimoald III -wat sy gyselaar is- toe om na Benevento terug te keer en sy pa as hertog op te volg.[1]
Die goewerneur Theodorus van Sisilië val die hertogdom Benevento aan, maar Grimoald verslaan hom met hulp van die Frankiese generaal Winigis en hertog Hildebrand van Spoleto.[1]
Geboortes
Sterftes
30 September -- Abd ar-Rahman; die enigste Omajjadiese vors wat oorleef het en in Spanje 'n kalifaat gestig het.[2]