Die jaar 862 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 62ste jaar van die 9de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
Boudewyn I met die Yster Arm, graaf van Vlaandere, trou met Judith van Wes-Francië in Auxerre.
Ansgard van Boergondië trou teen die sin van keiser Karel II die Kale met sy seun Lodewyk.