Die jaar 889 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 89ste jaar van die 9de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
Yashovarman I volg sy pa op as koning van die Khmer-ryk. Dit is dalk nie 'n vreedsame oordrag nie. Een van die inskripsies vermeld 'n slag op die Tonlé Sap-meer.[1]