Die jaar 9 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 9de jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
9 Januarie - Wang Mang, wat die regent is vir die driejarige laaste Westelike Han-keiser Ruzi, verklaar homself tot keiser van China en begin die Xin-dinastie