9 v.C.

9 v.C.
| 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. | 1ste eeu |

| 14 v.C. | 13 v.C. | 12 v.C. | 11 v.C. | 10 v.C. | ◄ 9 v.C. ► | 8 v.C. | 7 v.C. | 6 v.C. | 5 v.C. | 4 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Nero Claudius Drusus
Ab urbe condita 745
Chinese kalender 2688 – 2689

戊亥 – 己子

Hebreeuse kalender 3752 – 3753
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 47 – 48

Die jaar 9 voor Christus (9 v.C.) was 'n gewone jaar volgens die Juliaanse kalender wat op 'n Woensdag, Donderdag of Vrydag; of 'n skrikkeljaar wat op 'n Donderdag begin het (bronne verskil hieroor).

Gebeure

  • 30 Januarie Die Vredesaltaar (Ara Pacis Augustae) wat die Romeinse vrede (Pax Romana) versinnebeeld word ingewy langs die Via Lata in Rome.
  • Die derde tempel in Jerusalem word deur Herodus die Grote voltooi.
  • Die 29 jarige Romeinse generaal Drusus word verkies tot konsul. Hy vertrek egter op 'n Germaanse kampanje aan die Elberivier en sterf tydens die terugtog in sy somerkamp. Sy soldate in Mogontiacum (Mainz) rig 'n gedenkteken vir hom op, die sogenaamde Drusussteen. Drusus word oorleef deur sy kinders Germanicus, Livilla en Claudius.

Geboortes

Sterftes

Verwysings

  1. Vestal Virgins, Sibyls, and Matrons: Women in Roman Religion, Sarolta A. Takács, University of Texas Press, 2010, ISBN 0292773579, ISBN 9780292773578