herfs (moontlik vroeg 92) -Uit numismatiese bron blyk dat Antiochus X Eusebes Antiogië oorneem van Antiochus XI.[1]
Demetrius III verloor vir ongeveer 'n jaar die besit oor Damaskus.[1]
Verwysings
↑ 1,01,1The Seleucid and Hasmonean Periods and the Apocalyptic Worldview Deel 88 of The Library of Second Temple Studies Lester L. Grabbe, Gabriele Boccaccini, Jason M. Zurawski, Bloomsbury Publishing, 2016, ISBN 0-567-66615-8, ISBN 978-0-567-66615-4