Al-'Asr

العصر
  Soera 103 van die Koran  
Klassifikasie Mekkaans
In Arabies Al-'Asr
Transliterasie Al-Asr
In Afrikaans "Die Tyd"
Deel 30
Ajat 3

Al-'Asr (Arabies: العصر, "Die Tyd") is die 103de soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 3 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar. Dit is die derde kortste hoofstuk van die Koran.

Opsomming

Die naam van die soera kom uit vers 1. Volgens dié hoofstuk toon die mens verlies, buiten dié wat gelowig is.

Skakels

Vorige soera:
At-Takathur
Die Koran Volgende soera:
Al-Humaza
Soera Al-'Asr

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114