Alan Campbell (akteur)
Alan Campbell | |
Geboorte | 22 April 1957 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 (Riley Rose Campbell) |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alan Campbell (gebore 22 April 1957) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Weekend Warriors (1986) en in die televisiereekse Three's a Crowd (1984), Jake and the Fatman (1987), en Then We Got Help! (2009).
Filmografie
Rolprente
- 1986: Weekend Warriors
Televisiereekse
- 1984: Three's a Crowd
- 1987: Jake and the Fatman
- 2009: Then We Got Help!
Televisierolprente
- 1981: Red Flag: The Ultimate Game