Alfa Romeo Giulietta (116)
- Vir ander Alfa Romeo-modelle met dieselfde naam, sien Alfa Romeo Giulietta.
Derde reeks Alfa Romeo Giulietta (1983–1985) | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Alfa Romeo |
Ook genoem | "Alfa Romeo Nuova Giulietta" |
Produksie | November 1977–1985 |
Montering | Arese, Milaan, Italië |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Kompakte uitvoerende motor |
Bakstyl | 4-deursedan |
Uitleg | Voorenjin, agterwieldryf |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | Petrol: 1.3 L Alfa Romeo Twin Cam I4 1.6 L Alfa Romeo Twin Cam I4 2.0 L VM HR488 I4 turbodiesel |
Ratkas | 5-gang handrat |
Lengte | 4210 mm |
Breedte | 1650 mm |
Hoogte | 1400 mm |
Massa | 1100 - 1140 kg |
Asafstand | 2510 mm |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Alfa Romeo Giulia |
Opvolger | Alfa Romeo 75 |
Variante | Alfa Romeo Alfetta |
Die Alfa Romeo Giulietta (Tipe 116) is 'n kompakte uitvoerende sedanmotor wat van 1977 tot 1985 deur die Italiaanse motorvervaardiger Alfa Romeo vervaardig is.
Die motor is in November 1977 bekendgestel[1] en alhoewel hy die naam van die oorspronklike Giulietta van 1954-1965 dra, was dit 'n nuwe ontwerp, gebaseer op die Alfa Romeo Alfetta onderstel (insluitende sy agtergemonteerde transas).
Die Giulietta ontvang twee opknappings, die eerste in 1981 en die tweede een in 1983. Alle Giulietta's van hierdie modelreeks beskik oor 'n 5-gang handratkas, en was slegs beskikbaar in 'n konvensionele driekassedan bakstyl.
Verwysings
- ↑ Büschi, Hans-Ulrich, red. (10 Maart 1983). "Automobil Revue '83". 78. Berne, Switzerland: Hallwag, AG: 172–173. ISBN 3-444-06065-3.
{cite journal}
: Cite journal requires|journal=
(hulp)
Alfa Romeo | ||
---|---|---|
33
• 147
• 159
• Alfa 6
• Alfasud
• Alfetta
• Brera
• Giulia
• Giulietta (750/101 • 116 • 940)
• GTV
• Sprint
• Spider
• MiTo •
| ||
Wysig hierdie sjabloon |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |