Die Alfil kan slegs agt blokkies op die skaakbord bereik. Die alfil wat op c1 begin deel geen blokkies met die ander Alfil-stukke (f1, c8, f8) nie.
Die Alfil of Olifant is 'n speelstuk in sjatrandj, die Persies-Arabiese voorganger van moderne skaak, en die vroeë vorms van skaak wat in Europa gespeel is. Die Alfil is in moderene skaak deur die loper vervang .