Andhra Pradesh
Andhra Pradesh ఆంధ్ర ప్రదేశ్ (Telugu) | |
---|---|
Besienswaardighede in Andhra Pradesh | |
Leuse(s): | |
Ligging van Andhra Pradesh in Indië | |
Koördinate: 16°30′0″N 80°38′24″O / 16.50000°N 80.64000°O | |
Land | Indië |
Hoofstad | Visakhapatnam |
Grootste stad | Visakhapatnam |
Gestig op | 1 November 1956[1] |
Regering | |
• Tipe | Regering van Andhra Pradesh |
• Goewerneur | S. Abdul Nazeer |
• Hoofminister | Chandra Babu Naidu (TDP) |
Oppervlak | |
• Totaal | 162 970 km2 (62 920 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 49 577 103 |
• Digtheid | 308/km2 (800/vk. myl) |
• Rang | 10de |
Tydsone | UTC+05:30 (IST) |
Amptelike tale | Telugu |
Webwerf | www.ap.gov.in |
Andhra Pradesh (Telugu: ఆంధ్ర ప్రదేశ్ Āndhra Pradēś [ˈɑːndʰrʌ prʌˈdeːɕ] , Sanskrit vir: "land van die Andhra"; Andhra was 'n volk in antieke Indië) is 'n deelstaat in sentraaloostelike Indië. Van die ander groot stede is Vijayawada en Visakhapatnam. Die deelstaad se geografie word gekenmerk deur die Oos-Ghats, asook die twee riviere Godavari en Krisjna.
Verwysings
- ↑ (en) "Government to resume Andhra Pradesh Formation Day celebration on November 1". The New Indian Express. Besoek op 2 Augustus 2020.
- ↑ (en) "AP at a Glance". Regering van Andhra Pradesh. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Desember 2019. Besoek op 31 Mei 2019.
- ↑ (en) "Demography" (PDF). Regering van Andhra Pradesh. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 14 Julie 2014. Besoek op 10 Junie 2014.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Andhra Pradesh.
- (en) Amptelike webwerf Geargiveer 3 Augustus 2017 op Wayback Machine
- (en) "Andhra Pradesh". Encyclopædia Britannica. Besoek op 22 Maart 2021.