Apollo 15
Apollo 15 was die negende bemande sending in die Apollo-program , die vierde sending wat op die maan geland het en die agtste suksesvolle sending. Dit was die eerste van wat "J-missies" genoem was – langer oorbly op die maan met 'n groter fokus op wetenskap as wat tydens vroeëre sendings moontlik was. Dit was ook die eerste sending waartydens die maankarretjie gebruik is.
Die bemanning was David Scott - bevelvoeder, Alfred Worden en James B. Irwin .
Apollo 15 is op 26 Julie 1971 gelanseer en het op 7 Augustus 1971 in die Stille Oseaan neergeplons.
James Irwin salueer die vlag van die Verenigde State van Amerika op die maan, 1 Augustus 1971.
Neerplons in die Stille Oseaan , 7 Augustus 1971 20:45 UTC
Lys van sendings
Lys van Apollo ruimtemanne
Lanseerkompleks
Lanseerkompleks 34
Lanseerkompleks 37
Lanseerkompleks 39
Grondfasiliteite Lanseertuie Ruimtetuie en karretjie Vlugte
Onbeman Beman Saturn- ontwikkeling Aborteertoetse
QTV
Pad Abort Test-1
A-001
A-002
A-003
Pad Abort Test-2
A-004
Pegasusvlugte
Apollo 8 spesifiek Apollo 11 spesifiek
Beheermodule ''Columbia''
Maanmodule ''Eagle''
Tranquility Base
Anniversaries
Apollo 12 spesifiek
Statio Cognitum
Bench Crater meteorite
J002E3
Maanmuseum
Apollo 13 spesifiek
"Houston, we have a problem"
Apollo 14 spesifiek
Modular Equipment Transporter
Fra Mauro formation
Big Bertha
Moon tree
Apollo 15 spesifiek
Journey
Lunar operations
Solo operations
Return to Earth
Hadley–Apennine
Fallen Astronaut
Genesis Rock
Great Scott
Hadley Rille meteorite
Seatbelt basalt
Postal covers incident
Apollo 16 spesifiek Apollo 17 spesifiek
The Blue Marble
Taurus–Littrow
Tracy's Rock
Nansen-Apollo crater
Shorty crater
Lunar sample display
Troctolite 76535
Apollo Lunar Sounder Experiment
Fe, Fi, Fo, Fum, and Phooey
Post-Apollo kapsule gebruik
Simbool † dui mislukking of gedeeltelike mislukking aan
The article is a derivative under the Creative Commons Attribution-ShareAlike License .
A link to the original article can be found here and attribution parties here
By using this site, you agree to the Terms of Use . Gpedia ® is a registered trademark of the Cyberajah Pty Ltd