Asher Roth
Asher Roth | |
---|---|
![]() | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Asher Paul Roth |
Gebore | 6 Augustus 1985 |
Oorsprong | Morrisville, Pennsylvania, VSA |
Genres | Alternatiewe hip-hop |
Beroep(e) | Sanger |
Jare aktief | 2008 – hede |
Etikette | SchoolBoy SRC Universal Records |
Asher Paulus Roth (gebore 11 Augustus 1985) is 'n Amerikaanse kletsrymer. Hy het op die voorblad van die tydskrif XXL se jaarlikse Top 10 Freshmen: Hip-Hop’s Class ’09 verskyn. Roth se debuutalbum, Asleep In The Bread Aisle, is op 20 April 2009 vrygestel.
Enkelsnitte
- "I Love College" #34 Suid-Afrika
- "Be By Myself" (met Cee-Lo)