Audi TT
Audi TT Roadster | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Audi |
Produksie | Mk1: 1998–2006, Mk2 2006–2014, Mk3: 2014-huidig |
Montering | Ingolstadt, Duitsland (bakwerk/onderstel) Győr, Hongarye (enjins en finale montering) |
Ontwerper | Peter Schreyer (8N) Walter de'Silva (8J) Dany Garand (8S) [1] |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Sportmotor |
Bakstyl | Tweedeurkopee, 2-deur Roadster |
Uitleg | Dwarsgemonteerde voorenjin, voorwieldryf of quattro vierwieldryf-op-aanvraag |
Platform | Volkswagengroep A platform series |
Die Audi TT is 'n klein tweedeur sportmotor wat sedert 1998 bemark word deur Audi, 'n filiaal in die Volkswagengroep. Dit was aanvanklik gemonteer deur die Audifiliaal Audi Hungaria Motor Kft. in Győr, Hongarye, met bakdele wat gepers en geverf is by Audi se aanleg in Ingolstadt.[2] Die prentjie het verander met die derde geslag, wat onderdele gebruik wat in sy geheel in die Hongaarse fabriek geproduseer word.[3]
Vorige geslag (1998–2014)
-
Audi TT 2006
-
Audi TT 1.8 T koepee, Australië
-
Vooropgekikkerde Audi TT roadster
-
Opgekikkerde Audi TT 1.8 T koepee
-
Vooropgekikkerde Audi TT roadster
Verwysings
- ↑ "Audi TT: a design history". Auto Express (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019.
- ↑ "Györ production plant overview". www.audi.com (in Engels). Audi. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 November 2013.
- ↑ Noah Joseph. "Audi starts production of new TT in Hungary". Autoblog (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2020.
Audimodelle |
---|
Produksiemodelle:
• A1
• A2
• A3
• S3
• A4
• S4
• RS4
• A5
• A6
• S6
• RS6
• A7
• S7
• RS7
• Q3
• Q5
• Q7
• A8
• S8
• TT
• R8 |
Wysig hierdie sjabloon |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |