BV Cloppenburg
BV Cloppenburg
Volledige naam
Ballspielverein Cloppenburg von 1919 e.V.
Stigtingsdatum
23 Maart 1919
Tuisveld
Stadion an der Friesoyther Strasse , Cloppenburg
Kapasiteit
7 080
Kompetisie
Oberliga Neder-Sakse Wes
BV Cloppenburg is 'n Duitse sokkerklub uit Cloppenburg in die deelstaat Neder-Sakse .
Die klub is op 23 Maart 1919 gestig as die opvolger van SV Cloppenburg 1911 .
Die klub het in 2006 sy stadion, die Stadion an der Friesoyther Strasse , verbeter deur 'n nuwe hoofpawiljoen langs die speelveld op te rig. Voorheen was Cloppenburg berug vir die afstand tussen sy pawiljoen en die veld. Die nuwe pawiljoen is op 9 September 2006 teen 1. FC Neurenberg ingewy in 'n wedstryd in die eerste rondte van die DFB-Pokal (Cloppenburg verloor 0-1). Dit was die eerste keer in die geskiedenis dat Cloppenburg die hoofrondte van die DFB-Pokal gehaal het.
Onlangse ligaposisionering
1979-80 (V) Landesliga N-S Wes 9de
1980-81 (V) Landesliga N-S Wes 13de
1981-82 (V) Landesliga N-S Wes 7de
1982-83 (V) Landesliga N-S Wes 13de
1983-84 (V) Landesliga N-S Wes 4de
1984-85 (V) Landesliga N-S Wes 4de
1985-86 (V) Landesliga N-S Wes 8ste
1986-87 (V) Landesliga N-S Wes 6de
1987-88 (V) Landesliga N-S Wes 10de
1988-89 (V) Landesliga N-S Wes 11de
1989-90 (V) Landesliga N-S Wes 8ste
1990-91 (V) Landesliga N-S Wes 14de
1991-92 (V) Landesliga N-S Wes 1ste
1992-93 (IV) Verbandsliga N-S 1ste
1993-94 (IV) Verbandsliga N-S 5de
1994-95 (IV) Oberliga N-S/Bremen 1ste
1995-96 (III) Regionalliga Noord 17de
1996-97 (IV) Oberliga N-S/Bremen 7de
1997-98 (IV) Oberliga N-S/Bremen 2de
1998-99 (III) Regionalliga Noord 10de
1999-00 (III) Regionalliga Noord 7de
2000-01 (IV) Oberliga N-S/Bremen 4de
2001-02 (IV) Oberliga N-S/Bremen 10de
2002-03 (IV) Oberliga N-S/Bremen 5de
2003-04 (IV) Oberliga N-S/Bremen 4de
2004-05 (IV) Oberliga Noord 6de
2005-06 (IV) Oberliga Noord 2de
2006-07 (IV) Oberliga Noord 2de
2007-08 (IV) Oberliga Noord 5de
2008-09 (IV) Regionalliga Wes 16de
2009-10 (V) Oberliga N-S Wes
Eksterne skakels
The article is a derivative under the Creative Commons Attribution-ShareAlike License .
A link to the original article can be found here and attribution parties here
By using this site, you agree to the Terms of Use . Gpedia ® is a registered trademark of the Cyberajah Pty Ltd