Bakili Muluzi
Bakili Muluzi | |
![]() Bakili Muluzi in 2019 | |
2de President van Malawi
| |
Ampstermyn 24 Mei 1994 – 24 Mei 2004 | |
Vise | Justin Malewezi Chakufwa Chihana |
---|---|
Voorafgegaan deur | Hastings Banda |
Opgevolg deur | Bingu wa Mutharika |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Elson Bakili Muluzi 17 Maart 1943 Machinga, Njassaland (nou Malawi) |
Politieke party | MCP (voor 1992) UDF (sedert 1992) |
Eggenoot/-note | Annie Chidzira Muluzi (geskei) Patricia Fukulani (1987–2011; geskei) |
Kind(ers) | 7, waaronder Atupele |
Elson Bakili Muluzi (gebore 17 Maart 1943 in Machinga, Njassaland) is 'n Malawiese politikus wat van 1994 tot 2004 die eerste vry verkose president van Malawi was. Hy was ook voorsitter van die United Democratic Front (UDF) tot 2009. Hy het Hastings Kamuzu Banda opgevolg as president van Malawi. Hy het ook in die kabinet van Banda gedien as minister sonder portefeulje, voordat hy in 1980 uitgetree het.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bakili Muluzi.