Beauvechain
Beauvechain Bôvetchén / Bevekom | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Raadsaal van Beauvechain | |
Ligging van Beauvechain in die provinsie Waals-Brabant | |
Koördinate: 50°47′00″N 4°47′00″O / 50.78333°N 4.78333°O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Wallonië |
Provinsie | Waals-Brabant |
Regering | |
• Burgemeester | Marc Deconinck (PS) |
Oppervlak | |
• Totaal | 38,58 km2 (14,90 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 6 737 |
• Digtheid | 220/km2 (600/vk. myl) |
Poskode | 1320 |
Skakelkodes | 010 |
Webwerf | www.beauvechain.be |
Beauvechain (Wallonies: Bôvetchén, Nederlands: Bevekom) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die Walloniese provinsie Waals-Brabant. Die munisipale gebied het sowat 7 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 31 km².
Beauvechain lê teen die grens met die provinsie Vlaams-Brabant. In die noordweste grens die munisipaliteit aan die Meerdaalbos. In die suide van die munisipaliteit lê 'n militêre vliegveld (Engelse naam Beauvechain Air Base).
Plekke
Plekke in die munisipale gebied van Beauvechain:
Beauvechain (dorp), Hamme-Mille, L'Écluse (Sluizen), La Bruyère, Nodebais en Tourinnes-la-Grosse (Deurne).