Belgrado
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Koördinate | 44°49′N 20°28′O / 44.817°N 20.467°O |
| Stigting | 279 v.C. (Singidunum) |
| Stadstatus | 2de eeu n.C. |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 359,96 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 117 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (31 Desember 2015) | 1 166 763 |
| - Bevolkingsdigtheid | 3 241/vk km |
| Tydsone | UTC +1 (MET) |
| - Somertyd | UTC +2 (MEST) |
| Burgemeester | Zoran Radojičić |
| Amptelike Webwerf | beograd.rs |
Belgrado (Serwies: Beograd / Београд, [beǒɡrad], , letterlik: "wit vesting") is die hoofstad en grootste stad van Serwië. Die stad het 'n bevolking van 1 166 763 in 2015 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 359,96 km². Belgrado is in 279 v.C. deur die Romeine as Singidunum gestig en is aan die monding van die Savarivier in die Donau geleë.
Sien ook
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Belgrado.- (en) Toerisme-inligting oor Belgrado op Wikivoyage
- (sr) Amptelike webwerf
- (en) "Belgrade". Encyclopædia Britannica. Besoek op 9 Maart 2019.


