Boesjma
Boesjma Бушма | |
---|---|
Dorpie | |
![]() Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°20′58″N 48°18′46″O / 46.34944°N 48.31278°O | |
Land | ![]() |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Priwolzjski |
Bevolking | |
• Totaal | 262 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416458 |
Boesjma (Russies: Бушма) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Birjoekofka Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in die gebied, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam kom van die naam van 'n nabygeleë rivier.
Demografie
Volgens Sensus 2010 was daar 264 inwoners op Boesjma. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kasakke | 157 | 55,7% |
Russe | 93 | 35,2% |
Tartare | 10 | 3,8% |
Nogais | 8 | 3% |
Moldawiërs | 6 | 2,3% |
Totaal | 264 | 100% |
Verwysings
- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 12 Julie 2023.