Borne, Nederland
Borne | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Sint-Stephanuskerk | |
Ligging van Borne-munisipaliteit in Overijssel | |
Koördinate: 52°18′00″N 6°45′00″O / 52.30000°N 6.75000°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Overijssel |
Regering | |
• Burgemeester | Rob Welten (CDA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 26,15 km2 (10,10 vk. myl) |
• Land | 26,00 km2 (10,04 vk. myl) |
• Water | 0,15 km2 (0,06 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 21 519 |
• Digtheid | 828/km2 (2 140/vk. myl) |
Poskode | 7620-7626 |
Skakelkodes | 074 |
Webwerf | www.borne.nl |
Borne lê in die provinsie Overijssel in Nederland (in Twente), met 'n oppervlakte van slegs 26 vierkante kilometer en meer as 21 000 inwoners.
Plekke
Plekke in die munisipale gebied van Borne:
Borne, Hertme en Zenderen