Bosveldstompstert
Bosveldstompstert | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Macrosphenidae
|
Genus: | Sylvietta
|
Spesie: | S. rufescens
|
Binomiale naam | |
Sylvietta rufescens (Vieillot, 1817)
|
Die Bosveldstompstert (Sylvietta rufescens) of krombek is 'n wydverspreide standvoël in boomveld, savanne en dorre struikveld. Die voël is 11 cm groot en weeg 9 - 14 gram. In Engels staan die voël bekend as die Long-billed Crombec
Sien ook
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- ↑ BirdLife International (2012). "Sylvietta rufescens". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{cite web}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)