Brjansk
- Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Brjansk-oblast.
Brjansk Брянск | |
---|---|
Stad | |
Kerk van die Heilige Graf in Brjansk | |
![]() Ligging van Brjansk-oblast in Rusland | |
Koördinate: 53°15′N 34°22′O / 53.250°N 34.367°O | |
Land | ![]() |
Deelgebied | Brjansk-oblast |
Stigting | 985[1] |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Marina Dbar |
Oppervlak | |
• Totaal | 186,73 km2 (72,10 vk. myl) |
Hoogte | 190 m (620 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 404 793 |
Tydsone | UTC+03:00 |
Webwerf | http://www.admin.bryansk.ru/ |
Brjansk (Russies: Брянск) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Brjansk-oblast. Dit is 379 km suidwes van Moskou geleë. Die bevolking in 2019 was 404 793.
Geografie
Klimaat
Die klimaat is gematig kontinentaal. Die somers in oblast is warm en sonnig.
Verwysings
- ↑ (ru) Энциклопедия Города России. Moskou: Большая Российская Энциклопедия. 2003. p. 56. ISBN 5-7107-7399-9.
Eksterne skakels
- Amptelike webtuiste Geargiveer 19 Oktober 2006 op Wayback Machine (ru)
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Brjansk .
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia