Bulbinella elata
Bulbinella elata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | Tracheobionta
|
Divisie: | |
Klas: | Liliopsida
|
Subklas: | Liliidae
|
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Asphodeloideae
|
Genus: | |
Spesie: | B. elata
|
Binomiale naam | |
Bulbinella elata P.L.Perry, (1987)
|
Bulbinella elata is 'n katstert wat hoort tot die aalwynfamilie Asphodelaceae. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en Wes-Kaap. Dit kom voor aan die Weskus vanaf Clanwilliam tot by Calvinia. Daar is twee kleur variëteite: roomkleurig en geelkleurig.