Konvensie_op_Internasionale_Handel_in_Bedreigde_Spesies_van_Wilde_Fauna_en_Flora

Die Konvensie op Internasionale Handel in Bedreigde Spesies van Wilde Fauna en Flora (CITES – Convention on International Trade in Endangered Species of Wild Fauna and Flora) is 'n internasionale organisasie wat hom beywer om te verseker dat die handel in diere en plante nie die oorlewing van spesies bedreig nie.

CITES 1

Die lys vereis dat daar 'n invoerpermit moet wees van die land waarheen die dier of gedeeltes van die dier uitgevoer word en dat daar 'n uitvoerpermit moet wees van die land van oorsprong.

Suid-Afrikaanse diere op hierdie lys is:

CITES 2

Die lys vereis dat vir die dier of gedeeltes van die dier daar 'n uitvoerpermit moet wees.

Suid-Afrikaanse diere op hierdie lys is:

Verwysings

  • Wet op Omgewingsbestuur van Limpopo No 3 van 2003 (Woordomskrywings)