Caesalpinioideae
Flambojant-subfamilie | |
---|---|
![]() | |
![]() | |
Groeivorm en blomme van die flambojantboom (Delonix regia) | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Subfamilie: | Caesalpinioideae |
Tribus | |
| |
Sinonieme | |
|
Caesalpinioideae is 'n subfamilie van blomplante wat tot die familie Fabaceae behoort. Wêreldwyd is daar sowat 1 000 spesies. Hiervan is sowat vyftig spesies inheems aan Suider-Afrika, waarvan sowat veertig bome is. Dit is die kleinste subfamilie in die Fabaceae, en staan ook as die Flambojant-subfamilie bekend.
Genera
Die volgende genera resorteer onder die subfamilie:
- Bauhinia
- Brachystegia
- Burkea
- Cassia
- Colophospermum
- Erythrophleum
- Guibourtia
- Parkinsonia
- Peltophorum
- Schotia
Sien ook
Bron
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Caesalpinioideae.
Wikispecies het meer inligting verwant aan Caesalpinioideae