Candîce Hillebrand
Candîce Hillebrand | |
Geboorte | 19 Januarie 1977 |
---|---|
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1988–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Candîce Hillebrand (gebore 19 Januarie 1977) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Accidents (1989), Othello: A South African Tale (2005), Tekken (2010), en How to Make Love to a Woman (2010).
Filmografie
Rolprente
- 1989: Accidents
- 2004: A Case of Murder
- 2005: Othello: A South African Tale
- 2010: Tekken
- 2010: How to Make Love to a Woman